Vivid Sydney 2011 |
Ons het Vrydag aand in die donker in en deur die verkeer gery om na "Vivid Sydney" te gaan kyk. Oral deur die stad is dar kunswerke uitgestal wat lig as 'n medium gebruik
(Baie meer fotos op facebook)
Saterdag het ons weer gaan fiets ry en ek dink ek het dit eers agter gekom to ek netnou probeer hardloop het om betyds te wees vir die trein.
No comments:
Post a Comment