Monday, 13 June 2011

Hondjies en beddegoed

Hallo julle,
Ek is bly jy besef dat werk op sondae nie lekker is nie. Ek weet dit ook maar dit is nou maar eens hoe party plekker werk.
Die hondjies is groot soos julle gesien het. maar ek het nog nie fotos geneem nie. sal maar plan maak om dit te doen want ek moet elkgeval hulle adverteer.
So vir almal wat die bolg lees en wat dalk miniatuur worsies soek, laat weet net.
Kleinboet uit.

No comments:

Post a Comment