Friday, 16 March 2012

Februarie se fotos....

Snaaks genoeg, maar die laaste foto wat ek met ons groot kamera geneem het, was op Sydney Lughawe, oppad na Johannesburg. (Kamera was heen en weer saam op vakansie)

Snaaks genoeg, maar tussen deur die kuiers kon ons 'n paar fototjies neem, meeste is van vriende en familie. (en ek dink nie almal wil op hierdie blog gepubliseer wees nie, wie weet wat ek nog gaan kwyt raak)

Maar hier is 'n paar (sonder mense)....

Kobus en Cecile se troue
Frankin-dog, Chocolate-dog en Black-dog

Mr Price Home het baie mooi kussings vir mense wat bietjie Afrika 'home-sick' is
    
Hierdie garage in Ermelo het ons twee keer laat kyk.
(Wanneer hy oor gaan, kom die 'getz' daar uit) 

Naomi word 30!


Room with a View

Roxette (Ons het weer te ver gesit)

As jy mooi kyk sal jy sien die Toyota Camery het 'bull-bars'


No comments:

Post a Comment